Psalms 78:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want Hy het ’n getuienis opgerig in Ya’akov en ’n wet aangestel in Yisra’el, wat Hy aan ons vaders beveel het, om dit aan hulle seuns bekend te maak

Psalms 78

Psalms 78:1-6