Psalms 75:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. want verdediging kom nie van die weste of die ooste of van die woestynberge nie,

7. maar God is die Regter; Hy verneder die een en verhef die ander,

8. want in die hand van יהוה is daar ’n beker, vol van ’n mengsel van die afsaksel van wyn en Hy stuur dit van die een na die ander; sekerlik sal die bose van die aarde die afsaksel daarvan drink,

Psalms 75