Psalms 75:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: op die wysie van “Moenie verwoes nie,” ’n gedig van Asaf, met instrumentale musiek; ’n lied. 2 Ons dank U, o God, ons dank U en roep U Naam aan.

Psalms 75

Psalms 75:1-10