Psalms 73:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. daarom hou trots hulle vas, hulle het hul boosheid en geweld verberg.

7. Hulle oortredinge peul uit soos vet; hulle doen volgens die bose voorskrifte van die verstand, wil en emosie.

8. Hulle bedink en praat bose dinge; hulle praat onreg teen die Allerhoogste.

Psalms 73