Psalms 73:4-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Daar is geen einde aan hulle dood nie en hulle dwaasheid is groot.

5. Hulle deel nie in die moeite van die mens nie en word nie gepla soos ander nie;

6. daarom hou trots hulle vas, hulle het hul boosheid en geweld verberg.

Psalms 73