Psalms 72:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Van Shlomo. O God, gee aan die koning U oordele en U onpartydige opregtheid aan die seun van die koning

2. sodat hy U volk kan oordeel met onpartydige opregtheid en U armes met regverdige oordeel.

3. Die berge sal vrede bring en die heuwels U onpartydige opregtheid aan U volk.

4. Hy sal die armes van die volk oordeel, die kinders van die behoeftige verlos en die onderdrukker vergruis.

Psalms 72