Psalms 70:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek is egter arm en behoeftig; kom gou na my toe, o God, U is my Hulp en my Bevryder; o יהוה, moenie uitstel nie!

Psalms 70

Psalms 70:1-5