Psalms 69:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O, genees my gebroke binneste en verbind dit. Ek het sommiges gesoek om my jammer te kry, maar daar was niemand nie; vir vertroosters, maar het niemand gevind nie.Mat 27:48; Mar 15:36; Luk 23:36

Psalms 69

Psalms 69:10-22