Psalms 68:31-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Ambassadeurs sal vanuit Mitzrayim kom, Kush sal spoedig haar hande uitsteek na God.

32. Sing tot יהוה-God, o koninkryke van die aarde, sing met instrumente tot יהוה,

33. tot Hom wat ry op die hoogste hemele; uit die ooste gee Hy Sy stem, ’n kragtige stem.

Psalms 68