Psalms 67:4-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. Laat die nasies bly wees en hardop sing, want U sal die volke regverdig oordeel en die nasies op aarde regeer.

5. Laat al die volke U met uitgestrekte hande loof, o God, laat al die volke U loof met uitgestrekte hande,

6. dan sal die aarde sy vermeerdering oplewer en God, ons God, sal ons seën.

7. God sal ons seën en al die eindes van die aarde sal Hom vrees.

Psalms 67