Psalms 67:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier: ’n gedig met instrumentale musiek, met snaarinstrumente; ’n lied. 2 Mag God aan ons onverdiende guns skenk en ons seën; Sy Teenwoordigheid oor ons laat skyn

Psalms 67

Psalms 67:1-7