Psalms 65:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek; ’n lied. 2 Lofprysing kom U toe in Tziyon, o God en tot U sal die belofte voltooi word.

2. O, luister en hoor my gebed, alle vlees sal na U toe kom!

3. Die woorde van die bose het die oorhand oor my gekry; U reinig ons oortredinge.

Psalms 65