Psalms 59:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar ék sal sing van U krag, ja ek sal hardop sing van U eer, lof en aanbidding in die oggend, want U was my Verdediging en my Toevlug in die dag van my moeilikheid.

Psalms 59

Psalms 59:7-17