Psalms 58:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vir die musiekleier op die wysie van “U moenie vernietig nie:” ’n gedig van Dawid. 2 Praat julle waarlik onpartydige opregtheid, o gemeente? Oordeel julle regverdig, o seuns van die mens?

Psalms 58

Psalms 58:1-10