Psalms 57:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

My binneste word voorberei, o God, my binneste is voorberei; ek wil sing en musiek maak in my lof, eer en aanbidding.

Psalms 57

Psalms 57:1-10