Psalms 57:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het my lewe bevry van die wreedaardige terwyl ek in vrees geslaap het; van die seuns van die mens, wie se tande spiese en pyle is en hulle tonge skerp swaarde.

Psalms 57

Psalms 57:1-11