Psalms 55:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want dit is nie ’n vyand wat my onteer nie, dan sou ek dit kon dra. Dit is ook nie hy wat my haat, wat homself oplig teenoor my nie, dan sou ek myself vir hom wegsteek,

Psalms 55

Psalms 55:11-16