Psalms 53:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Vir die musiekleier op die wysie van: “Mahalath (siekte):” ’n onderriggewende gedig van Dawid. Die dwaas sê in sy verstand, wil en emosie: “Daar is geen God nie!” Hulle is korrup en verwerplik in hulle boosheid; daar is niemand wat goed doen nie.