Psalms 51:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Teen U en U alleen het ek gesondig en gedoen wat boos is in U oë, want U sal regverdig wees wanneer U praat, deursigtig in U oordeel.

Psalms 51

Psalms 51:1-8