Psalms 5:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar is niks betroubaar in wat hulle sê nie; hulle binneste is verwoesting. Hulle keel is ’n oop graf; hulle vlei met hul tong.

Psalms 5

Psalms 5:1-12