Psalms 5:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier; met blaasinstrumente: ’n gedig van Dawid, met instrumentale musiek. O יהוה, gee gehoor aan my woorde, oorweeg my klagtes.

2. Luister na die stem van my hulpgeroep, my Koning en my God, want tot U bid ek.

Psalms 5