Psalms 48:4-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

4. want let op, die konings vergader en gaan saam verby.

5. Hulle het dit gesien, hulle is ontsteld, verskrik en het haastig weggevlug.

6. Vrees het hulle beetgepak, pyn soos van ’n vrou wat geboorte gee.

7. Met ’n gewelddadige storm verbreek U die skepe van Tarshish.

8. Soos ons gehoor het, so het ons gesien in die stad van יהוה-Tzva’ot, die stad van ons God. God sal dit bevestig tot in ewigheid.

Psalms 48