Psalms 48:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos U Karakter en Outoriteit (Naam) is, o God, so is U lofprysing tot aan die eindes van die aarde. U regterhand is vol onpartydige opregtheid.

Psalms 48

Psalms 48:1-11