Psalms 47:3-6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Hy onderwerp volke onder ons en nasies onder ons voete.

4. Hy het ons gekies vir die erfenis en vir die eer en lof van Ya’akov, wat Hy liefhet.

5. God het opgegaan met ’n uitroep van vreugde, יהוה met die klank van die ramshoring.

6. Sing en maak musiek tot God! Sing en maak musiek! Sing en maak musiek tot ons Koning, sing en maak musiek,

Psalms 47