Psalms 44:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want hulle het nie die land deur hul swaard geërf nie en hul arm het hulle ook nie gered nie, maar U regterhand, U arm en die Lig van U Teenwoordigheid omdat U tevrede was met hulle.

Psalms 44

Psalms 44:1-6