Psalms 42:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die diepe waters roep na die diepe waters by die gedruis van U watervalle; al U golwe en U branders het oor my gegaan.

Psalms 42

Psalms 42:2-11