Psalms 41:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sal hom bewaar en hom aan die lewe hou en Hy sal hom seën op die aarde. Hy sal hom nie oorgee in die hand van sy vyande nie.

Psalms 41

Psalms 41:1-10