Psalms 41:10-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. maar U, o יהוה, gee my onverdiende guns en genees my sodat ek hulle mag terugbetaal!

11. Hieraan weet ek dat U tevrede is met my: dat my vyande nie oor my juig nie.

12. U hou my in my integriteit omhoog en sit my in U Teenwoordigheid vir ewig.Luk 1:68

13. Geseënd is יהוה, die God van Yisra’el, vanaf ewigheid tot in ewigheid! Dit is ’n ewige waarheid.Yo’el 1:20

Psalms 41