5. Offer die offers van onpartydige opregtheid en vertrou op יהוה.
6. Baie sê: “Wie sal vir ons een wat goed is laat sien?” Lig die Lig van U Teenwoordigheid oor ons op, o יהוה!
7. U het groter blydskap in my verstand, wil en emosie gegee as wanneer hulle graan en hulle nuwe wyn oorvloedig is.
8. Ek sal beide in vrede gaan lê en gaan slaap, want U alleen, o יהוה, laat my in veiligheid leef.