Psalms 37:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want יהוה het die regverdige oordeel lief en sal sy afgesonderdes nie verlaat nie; vir ewig word hulle bewaar, maar die nageslag van die wetteloses word vernietig.

Psalms 37

Psalms 37:25-38