Psalms 37:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die wetsoortreders trek hulle swaard en buig hulle boë om die geteisterdes en behoeftige te laat val, om dié neer te slaan wat opreg lewe.

Psalms 37

Psalms 37:12-19