Psalms 36:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Vir die musiekleier; van Dawid, die kneg van יהוה. 2 Die wetsoortreder gee geboorte aan boosheid in sy verstand, wil en emosie. Daar is geen respekvolle vrees van God voor sy oë nie.

2. Hy is onwillig om sy sonde vergewe te sien of om hulle te haat.

Psalms 36