Psalms 35:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Van Dawid. יהוה, verdedig my saak teen dié wat met my twis; baklei teen dié wat teen my baklei!

2. Gryp die klein skild en die grote en staan op tot my hulp!

3. Trek die swaard uit en swaai dit teen hulle wat my vervolg! Sê vir my lewe: “Ek is jou Verlosser!”

4. Laat hulle wat my lewe soek, in verwarring kom en beskaamd staan; laat hulle wat boosheid teen my beplan, omgedraai en verneder word!

Psalms 35