Psalms 34:19-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Die teisteringe van die regverdige is baie, maar יהוה bevry hom uit almal.Yog 19:36

20. Hy behou al sy bene, nie een daarvan word gebreek nie.

21. Boosheid sal die wetsoortreders doodmaak en dié wat die regverdige haat, sal vernietig word.

22. יהוה koop die lewe van Sy diensknegte los en nie een wat in Hom vertrou sal veroordeel word nie.

Psalms 34