Psalms 32:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verheug jou in יהוה en swaai in die rondte van vreugde, regverdiges! Sing van vreugde, almal wat opreg van verstand, wil en emosie is!

Psalms 32

Psalms 32:8-11