Psalms 31:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U steek hulle weg in die geheime plek van U Teenwoordigheid vir die sameswerings van mense; U steek hulle in U skaduwee weg vir die strydlustige tonge.

Psalms 31

Psalms 31:18-24