Psalms 30:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sodat ek met eer en lof tot U kan sing en musiek maak en nie stilbly nie. יהוה, my God, ek sal U vir ewig loof en dank met uitgestrekte hande.

Psalms 30

Psalms 30:8-12