Psalms 3:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. ’n Gedig van Dawid, met instrumentale musiek, toe hy gevlug het voor sy seun Avshalom. O יהוה, hoe het my teëstanders vermenigvuldig! Baie staan teen my op.

2. Baie sê van my lewe: “Daar is geen bevryding vir hom in God nie.”

3. U, יהוה, is egter ’n Skild rondom my, my lof, eer en aanbidding en die Een wat my kop oplig.

Psalms 3