Psalms 28:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה is my Helper en my Skild; my verstand, wil en emosie vertrou op Hom en ek is gehelp; daarom sal ek spring van vreugde en Hom loof en dank met my hande uitgestrek.

Psalms 28

Psalms 28:1-9