Psalms 28:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ruk my nie weg saam met die wetsoortreders en die werkers van onregverdigheid, wat van vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid praat met hulle naaste, maar daar is boosheid in hulle verstand, wil en emosie, nie.

Psalms 28

Psalms 28:1-6