Psalms 26:9-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Vernietig my nie saam met die sondaars en my lewe saam met die manne van bloedvergieting,

10. in wie se hande bose planne is en wie se regterhand vol is van omkopery, nie,

11. maar ék sal loop in my integriteit; koop my vry en gee vir my onverdiende guns.

12. My voete staan op gelyke grond; in die vergadering sal ek kniel en יהוה seën.Heb 13:6

Psalms 26