Psalms 25:19-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Kyk na my vyande, want hulle is baie en hulle haat my met ’n onregverdige haat.

20. Bewaar my lewe en bevry my, want ek het op U vertrou.

21. Die onskuldige en die opregte volg my omdat ek op U vertrou.

22. God, het Yisra’el verlos van al sy onderdrukkers!

Psalms 25