8. Wie is die Koning van lof, eer en aanbidding? יהוה, sterk en magtig, יהוה magtig in die geveg.
9. Lig op julle koppe, o poorte en word opgelig, o ewige deure, sodat die Koning van lof, eer en aanbidding kan ingaan!
10. Wie is die Koning van lof, eer en aanbidding? יהוה-Tzva’ot (van die leërmag), Hy is die Koning van lof, eer en aanbidding vir ewig!