Psalms 2:7-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. “om My belofte te verklaar. יהוה het vir My gesê: ‘Jy is My Seun, vandag het Ek geboorte gegee aan jou.Heb 1:2

8. Vra van My en Ek sal sekerlik die nasies gee as Jou erfenis en die eindes van die aarde as Jou besitting.Open 2:27; Open 19:15 Jy sal hulle stukkend slaan soos erdeware.’”

9. Jy sal hulle vernietig met ’n ysterstaf,

10. Nou, daarom, o konings, wys onderskeidingsvermoë; wees gewaarsku, o regters van die aarde!Fil 2:12

11. Dien יהוה met respekvolle vrees en juig met bewing.

Psalms 2