Psalms 18:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die aarde geskud en gebewe; die fondamente van die berge het gesidder en is geskud omdat Hy kwaad was.

Psalms 18

Psalms 18:1-13