Psalms 18:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die strome van waters verskyn en die fondamente van die wêreld is blootgelê deur U bestraffing, o יהוה, deur die geblaas van die asem van U woede.

Psalms 18

Psalms 18:10-16