Psalms 17:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. Bewaar my soos ’n oogappel; beskerm my onder die skaduwee van U vlerke

9. teen die wetsoortreder wat my plunder, die vyande van my lewe wat my omring.

10. Hulle het hul gevoellose verstand, wil en emosie toegesluit; met hul mond praat hulle hoogmoedig.

Psalms 17