Psalms 147:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Hy stuur Sy boodskap uit en laat hulle smelt; Hy laat Sy wind waai en die waters vloei.

19. Hy verklaar Sy boodskap aan Ya’akov, Sy instellings en oordele aan Yisra’el.Rom 3:2 Loof Yah helder en duidelik!!

20. Hy het nie so met al die nasies gedoen nie en Sy oordele nie aan hulle bekend gemaak nie.

Psalms 147