Psalms 142:5-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. Ek roep uit na U, o יהוה! Ek het gesê: “U is my Versekerde Verwagting en my Toegestaande Deel in die land van die lewendes.”

6. Gee aandag aan my uitroep, want ek is laag gedruk; bevry my van my vervolgers, want hulle is sterker as ek.

7. Bring my lewe uit die gevangenis sodat ek U kan loof met uitgestrekte hande. Die regverdiges sal my goed behandel totdat U my beloon.

Psalms 142