Psalms 142:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe my gees in my oorweldig was, het U my pad geken. Op die pad wat ek loop, het hulle in die geheim vir my ’n strik gespan.

Psalms 142

Psalms 142:2-7